Welcome

Relieve inflammation, stress, anxiety, insomnia, etc with our range of 100% organic herbal products.

By T./Dr Pierre Terblanche

Owner and certified member of the African National Healers Association | ANHA 11212/001

Thank you, Pierre, for your passion and commitment to producing a product that delivers real results. Merops products are easy to consume and provide quick results. I highly recommend the Herbal Tea!

Merops Customer
Great service, fast shipping, and very reasonable prices for products of such quality!
Merops Customer

Beste besluit wat ek ooit gemaak het ná 4 maande is ek af van kalmeer, slaap en antidepressant pille.

Merops Kliënt

Ek kan met die grootste vrymoedigheid Pierre se produkte vir almal aanbeveel. Dit is baie goed en werk regtig. Dit is baie mooi verpak en die salf ryk ook lekker. Hy help jou ook baie mooi en jy kan hom enige tyd bel en die koerier wat hy gebruik is vinnige betroubaar.

Merops Kliënt

About Us

All-natural solutions to support your body's own healing process. Products are made on-site using ingredients, organically grown on our farm, and pure essential oils. Owner, T/Dr Pierre Terblanche, gives personal attention and care to the production process, ensuring you quality products that are made safe, natural, and are gentle on the environment. Feel free to contact Pierre, should you have any questions or want to know more about the ingredients contained in the Merops product range.

Brief van Leah Kruger

"Hi Pierre, Ek is Leah Kruger en ek wil eerstens vir jou baie dankie sê vir die wonderlike produk wat jy maak en verkoop.

Ek is gebore met Skoliose (Rug loop soos 'n S) en deur die jare het die rug krommer geword en dit gaan ongelukkig saam met baie pyn. Daar is op 20 vir my gesê dat ek in 'n rolstoel gaan eindig en die gebruik van my arms verloor as gevolg van die boggel. Ek het dit nooit verstaan of geglo nie maar ek het toe met tyd wel in 'n rolstoel geëindig - ek kan darem nog my arms gebruik al is dit party dae baie seer.

Dan is ek ook n Fibromialgie lyer (Dit is rumatiek wat jou spiere en ligamente styf en korter maak). Die pyn wat ek elke dag ervaar is soos die spierpyn wat jy ervaar wanneer jy na 'n lang tyd weer gym toe gaan. Daar is nog geen genesing op die vlak nie, net baie pyn.

Die dokters vertel gelukkig nie dadelik wat alles daarmee saamgaan nie, ek noem net die paar wat my mal maak. Moegheid wat ek nie kan beskryf nie, die geraas van n grassnyer of iets wat so raas, pyn op plekke wat ek nie eers geweet het ek het nie, pyn agter my bo bene wat voel soos iemand wat jou heeldag boks en dan die “Fibro Fog” - op die dag is ek so dom soos grond en ek kan nie eers die rekenaar werk nie.

Wat blykbaar help is matige oefening en stap maar met my rug is dit ongelukkig buite die kwessie. Die skok van die Fibromialgie het my in die hospitaal met diabetes en hoë bloeddruk laat beland. Ek het deur my lewe baie dokters en homopate se medikasie gebruik waarvan sommige gewerk het en ander nie so goed nie. Voor ek met kannabis begin het, het ek vreeslik baie pille gedrink en ook drie keer per week sewe inspuitings gekry om die pyn te probeer beheer. My lippe was blou, ek het hartkloppings gehad, my niere was nie lekker nie, en ek het insulien gebruik.

Ek is baie bly om te kan sê dat jou produkte my lewe gered het. Ek gebruik geen pyn medikasie nie en slegs een suiker pil. Die Fibromialgie pyne is ook baie beter veral my bene. Die salf is die wonderlikste ding, dit is die enigste salf wat binne twee dae my Gout pyn verlig, die salf help vir my skouer en vir my twee boggels. My ouers is ook gaande oor die salf.

Ek het n rukkie gevat om die gram van die pille reg te kry maar nou is ek 100%. Ek moet ook net by sê ek sal seker nooit pynloos wees nie maar die pyn is hanteerbaar en dit maak dit vir my moontlik om n beter kwaliteit lewe te hê.

Ek kan met die grootste vrymoedigheid Pierre se produkte vir almal aanbeveel. Dit is baie goed en werk regtig. Dit is baie mooi verpak en die salf ryk ook lekker. Hy help jou ook baie mooi en jy kan hom enige tyd bel en die koerier wat hy gebruik is vinnige betroubaar."

228 Miriana street, Sinoville

Mon - Fri

08h30 - 16h00

Sat, Sunday & Public holidays

10h00 - 14h00